Mag julle opkyk na die maan en besef, net soos die maan die son se lig terug skyn op die aarde. So moet jy as mens ook God se lig terug skyn na almal om jou.

Ons was so geseënd gewees met die mooiste volmaan op ons kamp verlede naweek. Hierdie foto het ek Saterdag-aand geneem, nadat ons ‘n vinnige vlaag stormwind beleef het. Al die stof in die lug, het die maan mooi oranje ingekleur.

 

 

Leave a Reply