Mocca Photography - Family Portraits

“It’s the merry-hearted boys that make the best men!” – Irish proverb.

Ek het die afgelope naweek die voorreg gehad om die pragtige gesin af te neem, met drie broers en ‘n nefie. En watter pragtige seuns is hulle nie. Die was ‘n heel prettige sessie en het hopeloos te vinnig verby gegaan na my sin 😉

Hulle het my lekker laat lag en beslis my dag gemaak.. mag jul altyd so sprankelend bly en die wêreld om jul ophelder!

Leave a Reply